Sout Tert / Savoury Tart

Korslose Sout Tert (Ouma Ies Lombard)

Bestanddele
450 g Cheddar Kaas 
250 g Bacon
Blikkie Weense Worsies 
8 Geklitste Eiers
4 k Melk 
4 e Meelblom
1 e Mosterd 
1 e Gedroogde Pietersielie
2 e Gerasperde Polonie 
Sout & Peper

Metode
Rasper kaas en Weense Worsies. Versnipper Bacon. Meng al die ander bestanddele en voeg by kaas mengsel. Verdeel in gesmeerde tertpanne. Bak vir 40 minute teen 180º C. 

Wenk
Hierdie tert is ook lekker saam met ‘n mengel slaai as ligte middag ete. Gooi die mengsel in kolwyn pannetjies, strooi pietersielie en rooipeper oor, indien verkies. Bak nou teen 180º C vir 10 tot 15 minute. Lewer sowat 5 dosyn.

One thought on “Sout Tert / Savoury Tart

  1. Great Information , I understand that this article has been written a while back and its strange that I have never been across your blog before. Keep up the good work and have a nice day.

Leave a Reply

Your email address will not be published.